fbpx

VUMA “hou pouse” met fibre installasies in Parys

Vuma”hou pouse”met die installasies in Parys Of dit die “lang pouse” of “kort pouse” is weet ons nog nie.Op skool het ons lang pouses gesoek. Nou soek ons ‘n kort pouse. Vuma het met mag-en-mening weg-gespring in Januarie 2021...

VUMA Stops installations in Parys

December without fibre internet Almal is baie opgewonde oor fibre internet wat eindelik ook in Parys beskikbaar gaan wees. Daar was dan ook groot gewag gemaak van “November is ons LIVE.” Weens ‘n paar tegniese ‘kinkels in die kabels’ is...

Proxy error when browsing the internet

Proxy error Please check your proxy settings and try again and again and again Win 10 Fix Win 7 Fix This problem seems to be due to a Windows Update. Telkom have resolved the issues on their side. It seems to be affecting Windows 10 mostly. Windows 10 Fix STEP 1...